Afrikaanse Kleuter Pret 2

Lifestories Development

Afrikaanse Kleuter Pret 2

آموزشی
  • 0.00
(0 رای)

نصب رایگان

1000

نصب ها

Android 5.1+

نسخه حداقل

با تبلیغات

تبلیغات

07.10.2020

تاریخ انتشار

تغییرات اخیر:

Het nuwe patroon erkenning aktiwiteit by gevoeg.
Klein foutjies reg gestel en verbeteringe aangebring .

توضیحات:

HIerdie speletjie is gemaak om kinders tussen 4 en 7 jaar te help leer deur te speel. Daar is aktiwiteite om te help met die uitkenning van kleure, vorms, letters en syfers.

Daar is ook aktiwiteite wat kinders help om te leer tel in 1, 2, 3 ,5 en 10 , so wel as woord bou aktiwiteite waar kinders die woorde op bou uit die letters van elke woord, waarna die woord vir hul uit geklank word en dan uitgespreek word.
Laastens is daar aktiwiteite om hul met geheue en logika te help.

Die moeilikheids graad van sommige aktiwiteite pas aan by die speler soos hul speel.

Hierdie speletjie het ongelukkig advertensies in om die maak daarvan finansieël te ondersteun. Ons probeer om die advertensies op 'n manier te plaas wat dit nie steurend maak vir die gebruiker nie.

Voel vry om ons te kontak by [email protected] indien u enige voorstelle, klagtes of navrae het.

Lifestories Development برنامه های دیگر

Afrikaanse Kleuter Pret 2

Afrikaanse Kleuter Pret 2

Lifestories Development
  • 0.00
The Last Line

The Last Line

Lifestories Development
  • 0.00
Afrikaanse kleuter pret

Afrikaanse kleuter pret

Lifestories Development
  • 0.00
Easy Preschool Basics

Easy Preschool Basics

Lifestories Development
  • 0.00
دانلود