Plaas Mark

Gerdu

Plaas Mark

غذا و نوشیدنی
  • 0.00
(0 رای)

نصب رایگان

50

نصب ها

Android 7.0+

نسخه حداقل

با تبلیغات

تبلیغات

01.01.1970

تاریخ انتشار

تغییرات اخیر:

Cosmetic changes

توضیحات:

Die Plaas Mark Toepassing bring Vars Produkte verskaffers en Verbruikers by mekaar

Vars produkte verskaffers kan nou hulle produkte GRATIS adverteer op die toepassing en direk met Verbruikers in verbinding tree.
Verskaffers kan nie net hulle produkte onder kategorieë laai nie maak kan ook indien die produkte uitverkoop is kan die verskaffer dit ook deur die toepassing verwyder.
Die vars produkte is in die volgende kategorieë, Vrugte, Groente, Vleis, Suiwel en Pluimvee. Die Verskaffer sit ook die prys van die produk en asook die Eenheid, sou dit Kilogram, Liter of Sak wees.
Die Verbruiker kan dadelik die Verskaffer kontak via E-pos of foon oproep, direk deur die toepassing en daar is ook ʼn Google kaart aanwysing sou die verbruiker na die Verskaffer toe wil ry.


SA App Company of Toepassing ontwerper vat geen verantwoordelikheid vir enige transaksies wat deur die toepassing gedoen word nie

Gerdu برنامه های دیگر

دانلود